R200 
  • Brand: John Southey
  • SKU: SOU001
  • Shipping: 
  • Return Policy: No returns accepted

Learn More


Afrikaans publication, hard to come by.

"As jy 'n uil wil vang, bestudeer die muis", lui 'n ou spreekwoord. Dieselfde geld vir suksesvolle hengel. Nog 'n toepaslike wysheid is dat daar nie "gelukkige" hengelaars is nie; die suksesvolle hengelaar is gewoonlik goed ingelig en kundig, entoesiasties en goed toegerus, daarom vang hulle vis. 'n Dag saam met John op die hengelwater is 'n voorreg en 'n belewenis. Wat van hom so 'n suksesvolle hengelaar maak, is sy kennis van die natuur, die aard, nukke en grille van talle vis spesies, die habitat wat hul lewe en optredes beinvloed en die kos wat hulle verkies. En anders as ander hengelaars, is John bereid om sy kennis en ervaring met ander minder "gelukkige" hengelaars te deel. Dit is gepas dat John met hierdie boek sy aansteeklike entoesiasme en liefde vir etiese hengel met 'n wyer leserspubliek deel.

Softcover, 132 pages, 24cm x 17cm.

Good condition.