R150 
  • Brand: Andre Pretorius
  • SKU: PRE001
  • Shipping: 
  • Return Policy: No returns accepted

Learn More


Die volledige gids tot 131 hengelplekke vanaf L'Agulhas tot by Mosselbaai en die visse wat daar gehengel word, is soos die titel se, 'n omvattende hengel atlas vir sowel die nuwe as die gesoute kushengelaar. Dit ontsluit die wonderlike wereld van die 350km lange Suid-Kaapse kuslyn en stel die leser bekend aan die betrokke dorpe en die wye verskeidenheid van 131 opwindende hengelplekke vanaf Die Dam in die weste, verby L'Agulhas, Struisbaaie, Waenhuiskrans, Witsand en die Breederivier, Blombos, Jongensfontein, Stilbaai en die Gouerivier, Gouritsmond en die Gouritsmondrivier, Kanonkoppunt en vele meer.  Die gids is prakties, en maklik om te gebruik, geskryf deur 'n gesoute hengelaar, hengeljoernalis en skrywer. Goeie kondisie. Sagteband, 20,5cm x 14,5cm, 160 bladsye.