Afrikaans publication
Vlieghengel is 'n kuns wat die vlieghengelaar ure se genot verskaf. Dit is aktiewe hengel by uitstek, want die hengelaar moet nie net die vis uitlok om die vlieg te gryp nie, maar ook sorg dat die vlieg die lewendige insek se bewegings naboots. Geskryf deur 'n vlieghengelaar van formaat, die boek is bedoel vir al die mense wat graag die vlieghengel sport wil beoefen en die genot wil smaak om so vis te vang en, as die vis nie vir eet bestem is nie, dit weer in die water vry te laat.
Softcover, 60 pages, 21cm x 14cm.
Good condition.