"Zambezi" is 'n Afrikaanse reisbeskrywing deur MC Botha wat per Kombi deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana getoer het en sy waarnemings onvervals neergepen het in hierdie klassieke boek. Hoofstukke sluit in Kariba; die Zambezi rivier; Chobe; Hwange; Matebeleand; hoe hy ontvang is by doeane en padblokkades; wat Radio Moskou na Afrika uitsaai en wat die media in Zimbabwe en Suid-Afirka se; hoe wild en opgerep wildtuine noord van die Limpopo nog is; identifiseering van gevaarlike gebiede waar daar gewapende onrus is; kuslangse paaie, ens. Hierdie boek is 'n interessante tydsdokument, geskryf en aangevul met swart en wit foto's wat die skrywer self geneem het. Baie goeie kondisie. Sagteband, 21cm x 13,5cm, 192 bladsye.